Trompie Die Reisiger (#21) - Topsy Smith (Paperback)

Not available
Price
85
RRP
R 99.95
(-15%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

Trompie beland in groot moeilikheid as hy ’n nuwe mikstok vir sy kettie wil maak en ’n saag uit sy pa se verbode werkskamer gaan gaps. Maar dan skryf hy in vir ’n kompetisie van ’n koejawelfabriek wat ’n tipiese Suid-Afrikaanse seun soek. Die prys vir die wenner en ’n maat van sy keuse, is ’n reis in ’n vliegtuig na Kaapstad én Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook! Die vraag is net: sal Trompie ooit as die wenner gekies word, en ás hy wen, watter een van sy maats moet hy kies om saam te neem op hierdie wonderlike reis?

Product Details

Barcode
9780798147750
Department
Books
Released
16 Aug 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Topsy Smith
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
3
Language
Afrikaans
Number of Pages
120
Dimensions
213 x 137mm (160g)

Children and Youth

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)