Vir Die Voëls - Francois Bloemhof (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
Price
177
RRP
R 230
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.
Raru Gift Shop - Gift Ideas for the Festive Shopper Details...

Description

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se 100ste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een oor hoe hulle talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word November 2016 vrygestel.

Product Details

Barcode
9780624080466
Department
Books
Released
18 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
137 x 213mm (1g)

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

François Bloemhof is die skrywer van meer as 40 boeke vir die volwasse, tiener- en jeugmarkte. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon. Hy is ’n vryskut-taalpraktisyn asook -kopieskrywer, -resensent en -joernalis. François was ook al verhaleredakteur vir Sarie en boekeredakteur by Die Burger. Hy woon in Durbanville.