Long Weekend Clearance Sale ends in:

Boos En Bisar - Chris Karsten (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
162
RRP
R 207.50
(-22%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ’n grieselrige en onheilspellende kinkel.

Alison glo haar oorlewing van die onbeskryflike wrede aanval deur twee (met-die-duiwel?) besetenes is aan wonderwerke te danke. Ewe boos en bisar is die optredes van die psigopatiese skroewedraaiermaniak, die pedofiel wat die skuld aan die deur van sy meervoudige persoonlikhede lê, en die sadistiese moordenaar en kannibaal wat nie eers sy eie dogtertjie ontsien nie.

Product Details

Barcode
9780798149747
Department
Books
Released
15 Jul 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
144
Dimensions
213 x 137mm (180g)

Non-Fiction

General Subject
True Crime
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Crime & mystery