Klassiek Reeks: Abjagter Wat So Lag - Wilma Stockenstrom (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
227
RRP
R 295
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hierdie merkwaardige bekroonde roman het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos ’n uitverkorene gelyk het. So peins die verteller aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, by die dood ingeboek was: Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.

Product Details

Barcode
9780798149570
Department
Books
Released
8 Jul 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Wilma Stockenstrom
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
2
Series
Klassiek reeks
Language
Afrikaans
Number of Pages
136
Dimensions
213 x 137mm (175g)

Fiction

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)