Grenslose liefde - Malene Breytenbach (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
75
RRP
R 95
(-21%)
No reviews yet.
Enter the Raru E3 2018 Video Games Poll to WIN Amazing Gaming Prizes. Ends 22 June 2018. Details...

Description

Vyf jaar ná Carly O’Neill in diens van Dokters Sonder Grense vir Colin Mackenzie met sy betowerende Skotse aksent ontmoet het, kruis hul paaie weer. Colin het die titel van Hertog van Seaforth geërf, asook die Strahan-kasteel, wat hy in ’n psigiatriese kliniek omskep. Toe Carly as verpleegster daar kom werk, rumoer haar hart van voor af. Maar met sy nuwe titel is Colin verhewe bo ’n gewone vrou soos sy. Boonop blyk dit dat hy op trou staan . . .

Product Details

Barcode
9780624079828
Department
Books
Released
5 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Malene Breytenbach
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
111 x 178mm

Classification

General Subject
Romance/General

Inside Flap

Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook ’n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is ’n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.