Ons Hou Partytjie - Wendy Hartmann (Paperback)

Out of Stock
Price
121
RRP
R 145
(-17%)
No reviews yet.

Description

’n Lekker opgewekte rymstorie vol kleur, drama en humor. Wanneer ’n klein seuntjie wyd en syd verkondig hulle hou partytjie, is Leeu, Krokodil, Seekoei, Luislang en Hiëna maar al te gretig om te kom. Dan kry die seuntjie tweede gedagtes oor die “gaste” wat hom dalk kan opeet. Hy bedink ’n plan om van hulle ontslae te raak – wat natuurlik uiteindelik werk en die diere moet maar stert tussen die bene die aftog blaas.

Product Details

Barcode
9780798149914
Department
Books
Released
1 Jun 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Wendy Hartmann
Alzette Prins (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
260 x 215mm (155g)

Summary

'n Lekker opgewekte rymstorie vol kleur, drama en humor. Wanneer 'n klein seuntjie wyd en syd verkondig hulle hou partytjie, is Leeu, Krokodil, Seekoei, Luislang en Hiena maar al te gretig om te kom. Dan kry die seuntjie tweede gedagtes oor die "gaste" wat hom dalk kan opeet. Hy bedink 'n plan om van hulle ontslae te raak - wat natuurlik uiteindelik werk en die diere moet maar stert tussen die bene die aftog blaas.

Children and Youth

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)