Helene de Kock - Keur 1 - Helene de Kock (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780798176040
Department
Books
Released
18 Apr 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Helene de Kock
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
368
Dimensions
188 x 130 x 15mm (198g)

Summary

Helene de Kock Keur 1 bevat vier verruklike liefdesverhale. In Die soete dwaling vlug dr. Dairus Deetlefs na Londen en hier ontmoet hy die misterieuse Sylvia Saunders. In Seisoen van die skimmelson dink Madel Vermeer dat sy haar jeugliefde slegs tydelik agterlaat. ’n Ontmoeting met ’n vreemdeling verander die verloop van dr. Bernard Linde se lewe in Anderkant die vloedwaters. En in 'n Vrou vir Ver-en-Naby moet Laura Krause kies tussen 'n lewe toe en 'n lewe vorentoe.

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Helene de Kock het aan die Rand grootgeword, aan die Universiteit van Pretoria tale studeer, en aan verskeie konservatoria onderrig in sang ontvang. Haar eerste kortverhaal is tydens haar tweede jaar op universiteit gepubliseer. Sy skryf voltyds en woon in Pretoria. Daar het reeds talle romans uit haar pen verskyn.

Author Bio

Helene de Kock het aan die Rand grootgeword, aan die Universiteite van Pretoria en Noordwes gestudeer, en aan verskeie konservatoria onderrig in sang ontvang. Helene het ’n PhD in skryfkuns. Sy skryf voltyds en woon in Pretoria. Daar het reeds talle romans uit haar pen verskyn.