Nina En Eendjie - Wendy Hartmann (Paperback)

Out of Stock
Price
121
RRP
R 145
(-17%)
No reviews yet.

Description

Nina, Simon, mnr. en mev. Rajah, tesame met hulle kat en hond, woon almal in ’n oulike klein straatjie waar huise en winkels styf teen mekaar staan. Mnr. en mev. Rajah het ’n winkel waar hulle hulle groente en vrugte uitstal onder ’n afdakkie. Hulle huis is deel van die winkel en langsaan is ’n tuintjie waar hulle goed stoor, net die regte plek vir ’n eend om nes te maak.

Product Details

Barcode
9780798148252
Department
Books
Released
30 Jul 2007
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Wendy Hartmann
Marjorie Van Heerden (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
48
Dimensions
280 x 215mm (240g)

Children and Youth

General Subject
Children's Picture P/B
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Picture books