Mid Month Clearance ends in:

Sag fluister my hart - Schalkie van Wyk (Paperback)

Out of Stock
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

As prinsipale moet Sandri Blanchet haar waardig gedra. Maar toe Marko Waalstra beskuldigings rondslinger, vergeet sy van protokol terwyl die vonke spat. Hy is besorg oor sy susterskind wat met Sandri se halfbroer uitgaan. Marko meen hy en Sandri moet mekaar beter leer ken ter wille van die verliefdes. Mettertyd sien Sandri ’n sjarmante sy van Marko. Maar ’n brief wat Marko se identiteit in twyfel trek, maak haar nog onsekerder oor haar gevoelens.

Product Details

Barcode
9780624076742
Department
Books
Released
8 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Schalkie van Wyk
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
110 x 178mm (125g)

Summary

As prinsipale moet Sandri Blanchet haar waardig gedra. Maar toe Marko Waalstra beskuldigings rondslinger, vergeet sy van protokol terwyl die vonke spat. Hy is besorg oor sy susterskind wat met Sandri se halfbroer uitgaan en stel voor hulle moet mekaar beter leer ken ter wille van die tweetjies, maar Sandri skop tee. Mettertyd sien sy 'n sjarmante sy van Marko. Maar toe 'n anonieme brief Marko se identiteit in twyfel trek, is Sandri nog meer onseker oor haar gevoelens vir hom ...

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Schalkie van Wyk woon in Johannesburg.Toe sy laas getel het, het daar reeds oor die honderd liefdesverhale uit haar pen verskyn.

Author Bio

Schalkie van Wyk woon in Johannesburg.Toe sy laas getel het, het daar reeds oor die honderd liefdesverhale uit haar pen verskyn.