Stoffel Se Veldnotas - Christiaan Bakkes (Paperback)
Description
Hierdie is die skrywer se vierde boek oor die ervaringe van die wild- en natuurbewaarder, Stoffel, en soos sy vorige boeke is dit gebaseer op sy eie en werklike gebeure. Maar hier is ’n nuwe Stoffel aan die woord: ouer, wyser en, op veertig, rustiger.
Product Details
- Barcode
- 9780798148146
- Department
- Books
- Released
- 3 Apr 2007
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Christiaan Bakkes
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 176
- Dimensions
- 213 x 137 x 15mm (220g)
Summary
Hierdie is die skrywer se vierde titel oor die ervaringe van die
wild- en natuurbewaarder, Stoffel, en soos sy vorige boeke is dit
gebaseer op sy eie en werklike gebeure. Soos sy voorgangers, bied
hierdie bundel wildernisverhale meesleurende leesplesier. Hier is
'n nuwe Stoffel aan die woord: ouer, wyser en, op veertig,
rustiger. Maar steeds spreek elke "veldnota" van 'n skerp
aanvoeling, onopgesmukte egtheid en fyn waarneming. Die leser leer
Stoffel ken as leier van die swartrenostersafari's in Damaraland,
maar word ook teruggeneem na vroeere tye in sy lewe. Dan is daar
die liefde - Nina met haar katte; sy medebestuurder by die
renosterkamp en later sy verloofde. Maar daar is ook bittere
verlies - die dood van 'n boesemvriend.
Fiction
- General Subject
- Fiction
- BISAC Subject 1
- Fiction / General
- BISAC Subject 2
- Fiction / General
- BIC Classification 1
- Modern & contemporary fiction (post c 1945)
- BIC Classification 2
- Modern & contemporary fiction (post c 1945)
- Library Subject 1
- Safaris
- Library Subject 2
- Namibia
- Library Subject 3
- Damaraland (Namibia)