Ek leer tel - Leon Rousseau (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hierdie kleurvolle telboek maak kinders op 'n prettige manier
vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer
tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel,
terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op
elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm
deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse
kind!

Product Details

Barcode
9780798175920
Department
Books
Released
14 Aug 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Leon Rousseau
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
48
Dimensions
280 x 215mm (280g)

Classification

General Subject
Children's Education
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Concepts / Counting & Numbers
BIC Classification 1
Early learning: numbers & counting