Last Chance Sale ends in:
-
2
days
- .
-
01
hours
- :
-
03
minutes
- :
-
07
seconds
Ena Murray Keur 11 - Ena Murray (Paperback)
Description
In Vreemdeling in Eden moet Karlien trou as sy haar susterskind wil behou. Julius Schreider, Seychellese sakeman, soek ook dringend ’n vrou. In Waar die wilde besembos bloei gaan soek Melinda haar ma op die Kanariese Eilande, jare ná sy haar weggegooi het. Markies La Blanca weet watter vrou hy wil hê. In Altaarvure op Kandavu versorg Marika vir dr. De Wet Zandberg se dogter op die Fidji-eilande. Hul paaie kruis met sy vervreemde vrou.
Product Details
- Barcode
- 9780624080046
- Department
- Books
- Released
- 5 Oct 2016
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Ena Murray
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Tafelberg
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 512
- Dimensions
- 137 x 213mm (1g)
Classification
- General Subject
- Romance/General
- BISAC Subject 1
- Fiction / Romance / Contemporary
- BIC Classification 1
- Adult & contemporary romance
Inside Flap
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ’n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.