Nou's Ons In Ons Donner In - C. Johan Bakkes (Paperback)

Out of Stock
Price
197
RRP
R 250
(-21%)
No reviews yet.

Description

Ná die groot sukses wat hy met sy debuut, Moer toe die vreemde in, behaal het, keer C. Johan Bakkes terug met nóg ’n bundel verhale wat vertel van sy talle reise en buitengewone ervarings. Of dit nou gaan oor die uitklim van Ras Deshen, die hoogste kruin in Ethiopië, of ’n reis na die Danakil-woestyn, een van die mees onherbergsame gebiede op aarde (daar waar jou skoene smelt en jy letterlik kan voel hoe jou voete gaar word!), of wedervaringe veel nader aan die huis ... Nou’s ons in ons donner in is ’n boek wat die avonturier in elke leser sal wakker maak. Want soos die skrywer self sê: “Reis net saam, want die werklike reis is meesal anders as die droomreis – of is dit?”

Product Details

Barcode
9780798147323
Department
Books
Released
30 Sep 2006
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
C. Johan Bakkes
Johan C. Bakkes
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
128
Dimensions
213 x 137mm (160g)

Fiction

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)