Sirkus - Irma Venter (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.

Description

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het geld vir die ANC ingesamel, maar oornag verander als. En nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel, met ’n ultimatum. In Berlyn ontmoet sy Yasen Todorov. Hier, weg van alles wat bekend is, leer sy ’n mens kan oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld.

Product Details

Barcode
9780798174411
Department
Books
Released
8 Mar 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Irma Venter
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
416
Dimensions
137 x 213mm

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Romance / Contemporary
BISAC Subject 3
Fiction / Suspense
BISAC Subject 4
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 5
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance
BIC Classification 2
Thriller / suspense
BIC Classification 3
Crime & mystery

Inside Flap

  • Irma Venter is ’n joernalis by ’n mediamaatskappy in Johannesburg. Sy het in 2012 die Siemens Afrika Profile-toekenning vir haar skryfwerk oor wetenskap en tegnologie ontvang. Sy het die ATKV-woordveertjie vir spanningsverhale ontvang vir haar debuut, Skoenlapper. Volgende in die reeks is Skrapnel, ​Sondebok en ​Skarlaken​, almal blitsverkopers.