Christine Le Roux Omnibus 8 - Christine Le Roux (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Christine le Roux Omnibus 8 bevat drie heerlike liefdesverhale. In Tweede beste het Nicolette se plan om vir Jack jaloers te maak onvoorsiene gevolge. In Die uitkenningsparade bied Karlien aan om vir Steven Joubert te help vrou soek. In Verlore dekade kruis Alexandra se paaie weer met dié van Ryno, die man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet.

Product Details

Barcode
9780798172431
Department
Books
Released
8 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christine le Roux
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
2
Language
Afrikaans
Number of Pages
480
Dimensions
137 x 213mm (1g)

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Christine le Roux was ’n skuilnaam van Eleanor Baker. Tydens haar loopbaan het sy vyftien romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 oorlede.