Die Oorspronklike, Ongewoon Skrikjaende, Werklik Feitlike Storieboek - Marjorie van Heerden (Paperback)

Out of Stock
Price
133
RRP
R 170
(-22%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

’n Bundel lekker-lees stories vir voorlees en selflees. Vol humor en ritme en pret en plesier. Soos die storie oor Ouma wat haar hoed gedurig verloor, en elke keer word dit iemand se nes. En Soekie wat nie kan slaap nie, want daar is te veel skrikaanjaende diere in haar bed. Dan is daar nog die vieslike vet vlieg wat nie kan spel nie en die snaakse diertjie wat die storm een aand aangewaai het, en vele ander wat menige leser sal bekoor. Illustrasies is kleurvol en uitbundig.

Product Details

Barcode
9780798146920
Department
Books
Released
30 May 2006
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marjorie Van Heerden
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
84
Dimensions
280 x 215mm (300g)

Children and Youth

General Subject
Juvenile Grades 3-4 Ages 8-9
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)