Charlie En Die Sjokoladefabriek (2016) - Roald Dahl (Paperback)

Dispatched in 10 to 15 working days
Price
135
RRP
R 175
(-23%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Charlie Bucket hoor dat die wonderlike sjokoladefabriek se misterieuse eienaar, Willie Wonka, ’n Goue Kaartjie gaan gee wat ’n paar gelukkiges deur die hekke van die fabriek gaan neem. Hy wens met sy hele hart dat hy ’n kaartjie sal wen – en dan gebeur dit! Dit blyk die fabriek is nie net ’n lekkergoed- en sjokoladehemel nie en Charlie word vasgevang in die soetste avontuur! Nuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.

Product Details

Barcode
9780798172783
Department
Books
Released
20 Jun 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Roald Dahl
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
170
Dimensions
130 x 198mm

Classification

General Subject
Children's Fiction

Inside Flap

Roald Dahl het geen bekendstelling nodig nie. Hy word beskou as een van die grootste kinderboekskrywers van alle tye. Sy spitsvondige styl en aweregse stories is na meer as dertig jaar.