Wierook van verlange - Annelize Morgan (Paperback)
Product Details
- Barcode
- 9780624081043
- Department
- Books
- Released
- 17 May 2017
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Annelize Morgan
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Tafelberg
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 224
- Dimensions
- 178 x 110 x 15mm (178g)
Summary
Al wat Liliane Beaudelaire oor haar ouers weet, is dat haar pa haar
by 'n weeshuis in Frankryk gelos het sodat hy na haar ma in Arabie
kon gaan soek. Hy het nooit teruggekeer nie. Ene monsieur Laurent
bied die twintigjarige Liliane die geleentheid om Arabie toe te
gaan, maar daar maak sy die skokontdekking dat hy beplan om haar as
die slavin Farhah te verkoop. Durf sy hoop dat die forse sjeik
Dawud haar sal help? En wat weet hy omtrent haar ware identiteit?
Classification
- General Subject
- Romance/General
- BIC Classification 1
- Adult & contemporary romance
Inside Flap
Annelize Morgan is ’n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith.
Author Bio
Annelize Morgan is 'n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het
meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol
spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy
en haar man woon op Ladismith.