Melodie Omnibus 2 - Maretha Maartens (Paperback)

Out of Stock
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.
Raru Gift Shop - Gift Ideas for the Festive Shopper Details...

Product Details

Barcode
9780624083498
Department
Books
Released
18 Sep 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Maretha Maartens
Wilmari Jooste
Babsie Jacobs
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Summary

Fransien de Swardt word betrek by 'n intrige van moord en ou geheime in Volbloedvrou vir 'n vaalseun. Kaptein Jans Jansen, die hoof-ondersoekbeampte, vergemaklik ook nie juis die situasie nie. Menantheau le Clerque se lewe verander toe sy vir Nick Bender ontmoet in ?Dis mooiweer en liefde?. En in My liefling is 'n wolkeman word Isabella de Wet se voete onder haar uitgeslaan deur die Ier Adrian Mimnagh. Hul naweekkuier by Adrian se gesin lewer egter 'n aantal verrassings op.

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Adult & contemporary romance

Author Bio

Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Maretha is ook 'n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose en Finesse.,Wilmari Jooste woon op Ladismith. Sy het in 1997 gedebuteer en het daarna verskeie boeke die lig laat sien. Benewens skryf is sy baie lief vir musiek en dans, en sy het deur die jare al verskeie dansskole bedryf. Babsie Jacobs het in 1977 op Hoopstad gematrikuleer. Sy werk tans by 'n logistieke maatskappy in Harrismith om die pot aan die kook te hou. Babsie het twee kinders. Volbloedvrou vir 'n vaalseun (wat oorspronkliklik onder die skuilnaam Kobie Smit verskyn het) is haar eerste boek en was finalis in 2008 se Liefde is vir Ewig-kompetisie.