Hartklop Omnibus 2 - Malene Breytenbach (Paperback)

Droomdokter/In jou hande/Liefde op Jannasbaai

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.

Description

Liefdesverhale met ’n mediese agtergrond: In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk haar aantreklike buurman is by dié besluit betrokke. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n motorongeluk in die hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. En in Liefde op Jannasbaai beland ’n onbekende meisie wat haar sig én geheue verloor het in Elmo Kasselman se kliniek.

Product Details

Barcode
9780624076834
Department
Books
Released
8 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Malene Breytenbach
Amelia Strydom
Vera Wolmarans
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
137 x 213mm (1g)

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance