Die Ongedanste Dans: Gevangenisgedigte 1976-1983 - Breyten Breytenbach (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
277
RRP
R 360
(-23%)
No reviews yet.

Description


’n Versameling van al die gedigte wat hierdie internasionaal bekende digter geskryf het terwyl hy in ’n Suid-Afrikaanse gevangenis was in die sewentiger- en vroeë tagtigerjare vir sy anti-apartheidsbedrywighede. Breyten Breytenbach se lewe en sy loopbaan as digter en skilder is geweldig ontwrig deur sy sewe jaar lange gevangenskap. In daardie tyd het net een bundel verskyn wat in aanhouding geskryf is: Voetskrif (1976). Eers na sy vrylating is al die bundels wat in die tronk geskryf is, gepubliseer. Hierdie versameling strek dan vanaf 1976 tot 1987 – met een lang ongepubliseerde gedig, “Die glimlag”. (’n Vroeër titel vir laasgenoemde gedig was “Die Kus”, soos die skrywer daarna verwys op p. 81 in Die Toneelstuk.)

Die gedigte uit die volgende bundels is ingesluit: Voetskrif, Lewendood, Buffalo Bill, Eklips, Yk en Boek.

“die merkwaardigste [is] dat die verwysingsveld wyer is en die woordgebruik ryker as wat mens sou verwag van iemand wat afgesonder was van kennis uit biblioteke en van die kontak met variasies van die lewende taal. Dis ’n onteenseglike bewys van meesterskap.” ~ Ampie Coetzee



This collection includes all the poems written during the seven years this famous poet spent in jail for his involvement in anti-apartheid activities.

Product Details

Barcode
9780798144025
Department
Books
Released
1 Mar 2005
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Breyten Breytenbach
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
480
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Fiction

General Subject
Poetry
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Poetry
Dewey Classification
839.3615