Roepman - Jan van Tonder (Paperback)

Out of Stock
Price
177
RRP
R 225
(-21%)
No reviews yet.

Description

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ’n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in ’n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ’n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ’n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ’n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Die waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die ménslikheid van hierdie roman – by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend – sal geen leser onaangeraak laat nie.

Product Details

Barcode
9780798144582
Department
Books
Released
1 Oct 2004
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Jan Van Tonder
Jan van Tonder
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
200
Dimensions
213 x 137 x 15mm (250g)

Summary

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Fiction

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Literary
BISAC Subject 2
Fiction / General
BISAC Subject 3
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
BIC Classification 2
Fiction & related items
BIC Classification 3
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Dewey Classification
839.3635