Fritz Deelman En Die Diepsee-Duikbol - Leon Rousseau (Paperback)

Out of Stock
Price
102
RRP
R 130
(-22%)
No reviews yet.
Raru Electronics Poll - Huawei CM70-C FreeLace In-Ear Wireless Neckband Headphones - Up For Grabs Details...

Description

 

Leon Rousseau, medestigter van Human & Rousseau Uitgewers in 1959, was maar 20 jaar oud toe hy in 1956 die eerste Fritz Deelman-boek van die reeks geskryf het. Die reeks was onmiddellik ’n groot sukses by jonk en oud en is in 1974 met ewe groot sukses heruitgegee.

Nou, 50 jaar later sedert die eerste uitgawe van die reeks, word dit weer uitgegee met die eerste twee titels Fritz Deelman en die Skepe van Mars en Fritz Deelman en die Swart Eiland wat in Maart 2004 verskyn het.

In die vierde titel, Fritz Deelman en die Diepsee-Duikbol, word luitenant Fritz Deelman na Madagaskar gestuur om uit te vind wat van Professor Niemeyer, 'n argeoloog, geword het terwyl hy die verlore stad Lemuria, wat duisende jare gelede onder die oseaan verdwyn het, gesoek het. Fritz word egter gevange geneem deur die bose Archimedes Levitopek sodat hy hom kan help soek na 'n skat wat

Product Details

Barcode
9780798144049
Department
Books
Released
1 Aug 2004
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Leon Rousseau
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
213 x 137mm (190g)

Children and Youth

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)