e-topia - Anne-Marie Conradie (Paperback)

Out of Stock
Price
100
RRP
R 130
(-23%)
No reviews yet.

Description

Liza is die dish van die skool. As jy eers in haar goeie boekies is, sê, is die lewe een lang paartie. Van die een rave club na die ander hang Peet saam met Liza uit.

Binne skree die DJ: “Come on people! Party!”

“Yeah, yeah,” skree Peet, want hy wil Liza se voete onder haar uitslaan en so funky wees soos nog iets.

Maar soos dit ook met Hannes en Tripswitch was, het Peet gou die ontnugtering gesmaak van funky wees saam met mense wat jou misbruik vir eie gewin. En soos hulle, moet hy nou in die rehabilitasiesentrum veg om sy lewe terug te kry. En die vraag is: kan hy?

Soos Tippex dit uit is hierdie ’n byderwetse verhaal met ’n ernstige ondertoon van hoe gou jongmense in die kloue van dwelms kan beland en hoe moeilik dit is om daaruit te ontsnap.


 

A topical teenage novel portraying a very real and frightening situation involving the use of drugs, and its sad and devestating consequences on young lives.

Product Details

Barcode
9780798144551
Department
Books
Released
1 Jul 2004
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Anne-Marie Conradie
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
132
Dimensions
193 x 131mm (154g)

Children and Youth

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)