Stoffel By Die Afdraaipad - Christiaan Bakkes (Paperback)
Description
In hierdie 26 verhale word die skrywer nogmaals teruggevoer na die wilderniswêreld van Stoffel Mathysen. Daar is verhale uit sy tydperk as veldwagter in die Kaokoveld, wat aansluit by die wêreld wat in Stoffel in die wildernis verken is, en dan verhale uit sy jare as safarileier aan die Skedelkus. ’n Mens kry ’n binnekyk op die werking van verantwoordelike toerisme en dit is lekker om saam met die altyd interessante en verfrissend eerlike Stoffel verskillende aspekte van hierdie bedryf, asook die mense daarin, te leer ken.
’n Aangename en leesbare bundel wat talle verskillende aspekte en onderwerpe byhaal. Dit laat ’n mens met groot waardering vir die feit dat daar so ’n egte wildernismens bestaan – een wat die vermoë het om sy ervaring onder woorde te bring vir die stadsjape en huisbly-reisigers om in te deel. So ’n egte vertelling oor ’n vinnig verdwynende wêreld is bitter skaars en daarom waardevol.
This is the third book about Stoffel, the author’s alter ego. Like his previous books the experiences on which the stories are based come from real life. The world of wildlife conservation, of responsible ecotourism and one man’s passion for the wilderness. A natural storyteller who writes with honesty, simplicity and fine irony. One reader compared his style to that of Hemingway.
Product Details
- Barcode
- 9780798144308
- Department
- Books
- Released
- 14 Jun 2004
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Christiaan Bakkes
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 128
- Dimensions
- 213 x 137 x 15mm (180g)
Fiction
- General Subject
- Fiction Short Stories
- BISAC Subject 1
- Fiction / General
- BISAC Subject 2
- Fiction / General
- BIC Classification 1
- Modern & contemporary fiction (post c 1945)
- BIC Classification 3
- Fiction & related items
- BIC Classification 4
- Modern & contemporary fiction (post c 1945)
- Dewey Classification
- 839.3636