Christine Le Roux-Omnibus 6 - Christine le Roux (Paperback)

Not available
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
94
RRP
R 120
(-22%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description


Die sesde omnibus van een van ons gewildste liefdesverhaalskrywers sluit een van haar heel bekoorlikste verhale in:

Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir ’n verandering na die liefde deur die oë van ’n man kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder ’n mooi meisie aan sy sy nie, maar nou is daar ’n verstrooide meisie wat dink hy is ’n messelaar en wat hom heeltemaal deurmekaar maak.

♥ In die tweede verhaal, Die blou uur, besef die speurverhaalskryfster Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink.

♥ In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hule hart of hul kop moet besluit oor die liefde.



The 6th omnibus of this popular author’s love stories contains one of her most charming stories, Die glasappel – refreshingly told from a man’s perspective, in this case a succesful architect who has always had beautiful girlfriends and who is unexpectedly intrigued by a mousey librarian. Three engrossing love stories told with humour and sensitivity.

Product Details

Barcode
9780798144070
Department
Books
Released
1 Jun 2004
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christine le Roux
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
448
Dimensions
213 x 137mm

Fiction

General Subject
Romance/General