Last Chance Sale ends in:

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste - André le Roux (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
238
RRP
R 310
(-23%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Jy het vandag niksvermoedend by minstens een psigopaat verbygeloop. En by die huis wag ’n narsis op jou in die huis en ’n sluiper by jou venster. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Uitgebreide navorsing en gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hierdie mense werklik en herkenbaar. Sodat jy hulle kan vermy ...

Product Details

Barcode
9780624072218
Department
Books
Released
21 Jun 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
André le Roux
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
336
Dimensions
234 x 152 x 15mm (1g)

Summary

Jy het vandag – niksvermoedend – verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t dalk saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of sluiper op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Met uitgebreide navorsing en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius– maak die skrywer hierdie mense werklik en herkenbaar. Sodat jy hulle kan vermy …

Classification

General Subject
Health/Fitness
BISAC Subject 1
Health & Fitness / Safety
BISAC Subject 2
Self-Help / Personal Growth / General
BIC Classification 1
Personal safety
BIC Classification 2
Popular psychology
Dewey Classification
158.1

Inside Flap

André le Roux is ’n gesoute joernalis, wat by onder andere Beeld, Huisgenoot en Die Burger gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by Sarie en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos Op die man af, Nou ja toe en Op die vrou af. André le Roux is an award-winning journalist who was the assistant editor at Sarie. He is well-known for his popular humorous columns

Author Bio

?Andre le Roux is ’n gesoute joernalis, wat by onder andere Beeld, Huisgenoot en Die Burger gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by Sarie en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos Op die man af, Nou ja toe en Op die vrou af.