Die Fortuinsoekers: Die Mannheim-Sage 1 - Lerina Erasmus (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
Price
254
RRP
R 330
(-23%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780798174541
Department
Books
Released
18 Apr 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Lerina Erasmus
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
2nd ed
Series
Die Mannheim-sage
Language
Afrikaans
Number of Pages
688
Dimensions
234 x 152 x 15mm (1g)

Summary

Dis die goudstormloop van die 1880’s. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein moet hul familieplaas in die Karoo verlaat en na die Goudstad verhuis. Dis hier, terwyl sy as hul gesin se broodwinner optree, waar sy moet kies tussen Kit Malloy, ’n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van ?Die Mannheim-sage? . . .

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Historical
BIC Classification 1
Historical fiction

Inside Flap

Lerina Erasmus is veral bekend as aktrise. Sy is in Namibië gebore. Die leliemoordenaar, ’n aksiebelaaide spanningsroman, is in November 2016 gepubliseer. Lerina is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.

Author Bio

Lerina Erasmus is in Namibie gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf begin as aktrise. Die leliemoordenaar, ’n aksiebelaaide spanningsroman, verskyn in 2016. Die skrywer is getroud met Gunter Schmikal en woon in Johannesburg.