Vurig op Flaminkevlei - Trish Goosen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.
Raru Merch Poll - Harry Potter Magical Creatures Dobby Figure Up For Grabs Details...

Description

Vir die eerste keer ná haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie na Velddrif om in tannie Wollie se “chalet op Flaminkevlei” te gaan bly. Haar lewe is aan haar kind gewy en sy het mans afgesweer. Maar dan red Liam Naudé haar hond en al beweer hy dat hy dit nie vir háár onthalwe gedoen het nie, sien Belinda deernis agter sy macho front raak.

Product Details

Barcode
9780624080558
Department
Books
Released
13 Dec 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Trish Goosen
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
111 x 178 x 15mm (178g)

Summary

Vir die eerste keer na haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se "chalet op Flaminkevlei" te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naude tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie...

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Etresia (Trish) Goosen is in Kaapstad gebore, het grootgeword in Florida aan die Wesrand en matrikuleer aan die Hoƫrskool Vredenburg op die Weskus. Trish woon tans saam met haar man op Vredenburg en is verslaggewer by die Weslander.

Author Bio

Etresia (Trish) Goosen is in Kaapstad gebore, het grootgeword in Florida aan die Wesrand en matrikuleer aan die Hoerskool Vredenburg op die Weskus. Trish woon tans saam met haar man op Vredenburg en is verslaggewer by die Weslander.