Black Friday ends in:

Storiemuis: Boek 6 - Leon Rousseau (Paperback)

In Stock
Price
146
RRP
R 185
(-21%)
No reviews yet.

Description

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ​Boek 6 ​is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Product Details

Barcode
9780798168885
Department
Books
Released
30 Nov 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Leon Rousseau
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
80
Dimensions
215 x 280mm

Classification

General Subject
Children's Fiction

Inside Flap

Leon Gerdener Rousseau is op 5 Maart 1931 in Kaapstad gebore. In 1959 begin hy en Koos Human ’n nuwe uitgewery Human & Rousseau. Leon Rousseau se bekendste werk is Die groot verlange (1974), die verhaal van Eugène Marais. Leon is ook bekend vir sy Fritz Deelman-boeke en die topverkoper ​Storieman ​reeks.