Koors - Deon Meyer (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
254
RRP
R 330
(-23%)
No reviews yet.

Description

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n SA landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en Willem, op soek na ’n plek om oor te begin. Wanneer hulle dit sover het by Vanderkloof – nou Amanzi – saam met ’n groep swerflinge, steek al die sondes van die mensdom weer kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak ál moeiliker. En wat van die geheimsinnige Domingo, wat by Amanzi aankom op ’n motorfiets en spoedig as paramilitêre leier ontpop – kan hý ooit vertrou word? Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. Dit is ’n aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer, met al die aspekte wat lesers van sy spanningsfiksie verwag en nog vele nuwe lekkertes daarby.

Product Details

Barcode
9780798173858
Department
Books
Released
8 Aug 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deon Meyer
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
608
Dimensions
152 x 222mm (1g)

Classification

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Action & Adventure
BISAC Subject 3
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Adventure
BIC Classification 2
Crime & mystery

Inside Flap

Deon Meyer is voltyds skrywer en woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in elf romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013 en Ikarus, 2015). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon.