Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Huistaal - Mart Meij (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
63
RRP
R 80
(-21%)
No reviews yet.
Enter the Raru National Braai Day Poll and Win A Cook Book Bundle. Ends 26 September 2017. Details...

Description

Die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Werkboek vir Huistaal pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Huistaal Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering.

Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Leerderboek ​doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

Product Details

Barcode
9781776070466
Department
Books
Released
31 Aug 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Mart Meij
Binding
Paperback
Publisher
Best Books
Language
Afrikaans
Number of Pages
48
Dimensions
210 x 297mm

Classification

General Subject
Study Guides