Last Chance Sale 2018 ends in:

Tuesday - Nataniël (Paperback)

Not available
Price
86
RRP
R 110
(-22%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2018 - EPIC GAMING BUNDLES Up for Grabs. Ends 20th Dec. 2018. Details...

Description

Alhoewel die titel van Nataniël se jongste boek Engels is, bevat hierdie versameling, soos die meeste van sy vorige boeke, stories in sowel Afrikaans as Engels. (Tuesday bevat 15 Afrikaanse en 9 Engelse stories.) Dit sluit ook stories uit party van sy verhoogproduksies in: Word from Ben, Wax, N solo en Claude Bummel. Menings oor Nataniël se skryfwerk (ook van toepassing op sy nuwe boek!) en oor sy vorige boek, Maria Maria: Jeanne Goosen (Kwana News): “In hierdie dae met al sy nuus van onheil, duur eiers en pestilensies is Maria Maria welkomer as enigiets wat in die media en op die mark aangebied word ... Watter veelsydige en onnabootsbare kunstenaar!” Ook: “Jy kan dié boek eenvoudig nie neersit nie en lees dit in een sitting ... Die genot is eindeloos, ofskoon daar hier en daar in van die stories ook ’n ondertoon van nostalgie en droefnis is.” Ook: “Nataniël se hantering van die groteske en absurde kom by hom so spontaan, onpretensieus en maklik soos wat dit vir ander mense is om ‘n eier te kook.” Cas van Rensburg (Rapport): “In enige ander tydvak of kultuur kon Nataniël dalk ‘n sjamaan gewees het.”

Product Details

Barcode
9780798141895
Department
Books
Released
1 Oct 2001
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Nataniël
L. Natani
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
English
Number of Pages
164
Dimensions
213 x 137mm (230g)

Fiction

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Literary
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Dewey Classification
839.3615