Op 'n dag, 'n hond - Johan Miles (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
Price
246
RRP
R 320
(-23%)
No reviews yet.

Description

’n Nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Dieselfde temas geld as in sy vroeëre werk: ’n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en die onontkombaarheid van die dood, deurgaans gekenmerk
deur ’n amper moedswillige humor. Die verhaal begin in ’n tuinwoonstelletjie waar ’n oud-onderwyser een aand sit en musiek luister, min wetende dat daar ’n lewensveranderende insident met ’n hond op hom wag. ’n Aangrypende roman.

Product Details

Barcode
9780798174329
Department
Books
Released
8 Nov 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
John Miles
Johan Miles
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
152 x 234mm

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Inside Flap

John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. ’n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman ​Kroniek uit die doofpot​. Sy mees onlangse romans sluit in ​Die buiteveld en Voetstoots. Miles woon op ’n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.