Ingrid Jonker Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
211
RRP
R 275
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! Over R4k in Prizes up for grabs! Details...

Description

Ingrid Jonker se lewe is ’n verhaal wat steeds nie net die verbeelding aangryp nie, maar lesers ook fassineer. Bewyse van haar uitsonderlike skryftalent, haar verbeelding en realiteit, en die interessante en onstuimige draaie wat haar lewenspad geneem het word in elke gedig bespeur. op elke poësieliefhebber se rak.

Product Details

Barcode
9780798174671
Department
Books
Released
12 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ingrid Jonker
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
130 x 198mm

Classification

General Subject
Poetry
BISAC Subject 1
Poetry / General
BIC Classification 1
Poetry by individual poets

Inside Flap

Ingrid Jonker se debuutbundel, Ontvlugting, verskyn in 1956, en die veel bekroonde digbundel Rook en oker ​in 1963. Ingrid word gegroepeer onder die “Sestigers” waarvan André P. Brink ook deel was. Sy pleeg selfmoord deur op 19 Julie 1965 die see in te loop. Jonker was slegs een en dertig.