Tietiesbaaikos - Pieter Pieterse (Paperback)

'n Werfjoernaal

Out of Stock
Price
178
RRP
R 210
(-15%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Die lang verwagte heruitgawe van ’n ou gunsteling!

Daar op Tietiesbaai, deuskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en dié stories vertel van Tietiesbaai en sy mense.

Dit alles terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met ’n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander “mêgheftetjie” daarby in. En so word seekos-potjiekos . . . koningskos. As dié dieplekker lagstories ’n traan wil staan en bykry, dan breek ’n mens maar so saam-saam ’n laatoesie se nek, wat.

Dis ’n boek dié wat ’n mens lus maak vir Tietiesbaai - ’n boek om aan te smul.

Product Details

Barcode
9780798141321
Department
Books
Released
28 Feb 2001
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Pieter Pieterse
Subtitle
'n Werfjoernaal
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
2
Language
Afrikaans
Number of Pages
108
Dimensions
213 x 137mm (150g)

Summary

Die lang verwagte heruitgawe van 'n ou gunsteling! Daar op Tietiesbaai, duskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense. Dit alles terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met 'n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander "megheftetjie" daarby in. En so word seekos-potjiekos ...koningskos. As die dieplekker lagstories 'n traan wil staan en bykry, dan breek 'n mens maar so saam-saam 'n laatoesie se nek, wat Dis 'n boek die wat 'n mens lus maak vir Tietiesbaai - 'n boek om aan te smul.

Fiction

General Subject
Humor
BISAC Subject 1
Literary Criticism / European / German
BIC Classification 1
Prose: non-fiction
Library Subject 1
South African wit and humor
Library Subject 2
Afrikaans wit and humor
Dewey Classification
839.3635