Eindspel - Wilna Adriaanse (Paperback)

In Stock
Price
213
RRP
R 270
(-21%)
No reviews yet.

Description

"Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die web is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek.


 En toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom.


 Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel."

Product Details

Barcode
9780624075301
Department
Books
Released
8 Mar 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Wilna Adriaanse
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Number of Pages
416
Dimensions
213 x 137mm

Classification

General Subject
General Fiction

Inside Flap

Wilna Adriaanse is in 1958 in die Kalahari gebore maar het op Worcester grootgeword. Haar bekendste boeke is Met ander woorde (2006), Vier seisoene kind (2010) en Dubbelspel (2014). Sy het haar MA-graad in skeppende skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi, en daaruit spruit haar roman ’n Klein lewe (2012). Sy bly tans op Stellenbosch.