Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Graad 12 EAT - Junaid Anthony (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
111
RRP
R 140
(-21%)
No reviews yet.
Visit the Raru 2017 Christmas Shop Details...

Description

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind - die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, deur Dalene Matthee en verwerk deur Suzanne van Wyk vir die verhoog, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die drama verwys.

Product Details

Barcode
9781776070107
Department
Books
Released
20 May 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Binding
Paperback
Publisher
Best Books
Language
Afrikaans
Number of Pages
140
Dimensions
210 x 297mm

Classification

General Subject
Study Guides