Studiewerkgids: Onderwêreld Graad 12 HT - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
140
RRP
R 178
(-21%)
No reviews yet.

Description

Hierdie gids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir Graad 12 Huistaal. Die Studiewerkgids sal leerders help om die jeugverhaal se inhoud en struktuur te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei.

Die Studiewerkgids bevat die volgende: ·

  • In-diepte bespreking en toepassing van struktuur, styl, intrige, verteller en vertellersperspektief, karakter en karakterisering, konflik, milieu, tyd, verteller, tema en motiewe. ·
  • Kontekstualisering van die verhaal. 
  • Pre-lees, tydens lees en post-lees wat toeligting, ontleding en vrae insluit. 
  • ʼn Kort opsomming van elke hoofstuk en kontekstuele vrae (met spasie vir leerderantwoorde) wat fokus op begrip van die inhoud van die verhaal.
  • Volledige woordverklarings. 
  • Toetse vir formele assessering/assesseringstake.

Product Details

Barcode
9781776070121
Department
Books
Released
25 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Fanie Viljoen
Binding
Paperback
Publisher
Best Books
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
210 x 280mm

Classification

General Subject
Study Guides