Ultrasatyn 2 - Elsa Winckler (Paperback)

Ridderspoor en rose/Alfaman in Armani

In Stock
Price
32
RRP
R 245
(-87%)
Normal Price
R 181
(-82%)
No reviews yet.
Raru Electronics Poll - Huawei CM70-C FreeLace In-Ear Wireless Neckband Headphones - Up For Grabs Details...

Description

Twee stomende verhale: In Ridderspoor en rose sê Alan dat Corinne nie sy tipe is nie; hy soek ’n “stemmige” vrou wat kliënte beïndruk. Sy sal hom wys presies hoe ónstemmig sy kan wees, sodat hy nooit weer met ’n ander vrou tevrede sal wees nie. In Alfaman in Armani sit erotikaskrywer Lenka du Plessis se libido regop toe sy vir misdaadfiksie-outeur Adam Ludick ontmoet. Maar sy kan sien Adam is ’n alfaman wat nie in gelukkige eindes glo nie . . .

Product Details

Barcode
9780624079880
Department
Books
Released
31 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Elsa Winckler
Amelia Strydom
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
288
Dimensions
137 x 213mm (213g)

Summary

Twee stomende verhale: In Ridderspoor en rose se Alan dat Corinne nie sy tipe is nie; hy soek 'n "stemmige" vrou wat kliente beindruk. Sy sal hom wys presies hoe onstemmig sy kan wees, sodat hy nooit weer met 'n ander vrou tevrede sal wees nie. In Alfaman in Armani sit erotikaskrywer Lenka du Plessis se libido regop toe sy vir misdaadfiksie-outeur Adam Ludick ontmoet. Maar sy kan sien Adam is 'n alfaman wat nie in gelukkige eindes glo nie . . .

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Elsa Winckler se heel eerste liefdesverhaal, Tussen jazz en rock (LAPA), het ’n 2010 ATKV-Woordveertjie ontvang, en in 2014 ontvang sy weer die Woordveertjie vir romanses vir Te eenders, te anders. Sy bly op Bettysbaai.

Author Bio

Drie van Elsa Winckler se liefdesverhale het al gesogte ATKV-Woordveertjies gewen: Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy bly op Bettysbaai.,Amelia Strydom ('n skuilnaam) het in Gauteng grootgeword. Sy het haar honneursgraad in godsdienswetenskap behaal en daarin doseer voordat sy as doula gewerk het. In 2015 ontvang Amelia die ATKV-Woordveertjie vir romanses vir haar boek Ridder in 'n wit jas. Sy bly in die Overstrand saam met die liefde van haar lewe, hul kinders, diere en boeke.