Jou Romeo - Fanie Viljoen (Paperback)

Out of Stock
Price
123
RRP
R 160
(-23%)
No reviews yet.

Description

Gegrond op Jou Romeo, die tienerrolprentsensasie van die jaar. Yvette droom al van graad agt af om Romeo en Juliet in haar matriekjaar op die planke te bring. Maar die skool se kuns- en kultuurbegroting word gesny en al die geld word vir die T20- kriekettoernooi aangewend. Die "drama nerds" laat hulle nie van stryk bring nie. Wat as hulle die gewildste ou in die skool, die krieketheld Marko Marais, kry om die rol van Romeo te vertolk?

Product Details

Barcode
9780624081210
Department
Books
Released
13 Dec 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Fanie Viljoen
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
168
Dimensions
130 x 198mm

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / School & Education
BISAC Subject 2
Juvenile Fiction / Love & Romance
BIC Classification 1
Romance & relationships stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
School stories (Children's / Teenage)

Inside Flap

Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in dié tyd in vir ’n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifikaat in 1995 aan die Welkom Kollege. In 2002 volg ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa.