My pappa is vol aapstreke - Dianne Hofmeyr (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
122
RRP
R 155
(-21%)
No reviews yet.
Win a DreamWave BUBBLE POD Splash Proof Portable Bluetooth Speaker (Blue). Ends 25th of August 2017. Details...

Description

My pappa is . . . 'n BERG van 'n beer, 'n stoute krokodil, 'n draaierige, swaaierige seekat en 'n lawwe aapstert! Maar eintlik is hy net my LIEFSTE PAPPA. Hierdie pragtige prenteboek oor pa's soos gesien deur die oë van hulle kinders bring hulde aan pa's van alle soorte, waar hulle ook mag wees!

Product Details

Barcode
9780624082866
Department
Books
Released
18 Apr 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Dianne Hofmeyr
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
32
Dimensions
275 x 240mm

Classification

General Subject
Children's Fiction

Inside Flap

Dianne Hofmeyr is 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat in Londen woon. Sy is as kunsonderwyser opgelei. Haar reise deur veral die Afrika- vasteland, waarop sy nooit sonder notaboek en kamera is nie, het gelei tot vele boeke wat Sanlam -pryse, die Young Africa-prys, IBBY Erelys-nominasies en 'n M-Net Prys ingepalm het.