Jokkie Wat Met Perde Kon Praat, Die - Chris Karsten (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Raru Coupon - Get 5% Off Site Wide with RCC-WARM5 - Ends 1 August 2021 - T&Cs Apply Details...

Description

Die jokkie wat met perde kon praat is 'n lekkerlees-verhaal vol humor en interessante karakters, oor die opwindende wêreld van die "Sport van Konings", naamlik perdewedrenne. Billy se pa is ‘n man wat bekend is vir sy skemas, en wanneer hy ‘n resiesperd koop, is dit die begin van ‘n splinternuwe avontuur vir hulle almal. Want Mannie die perde-mafioso sal elke skelmstreek uithaal om te verhoed dat Pegasus die Groot Derby wen.

Product Details

Barcode
9780624036326
Department
Books
Released
1 Nov 1997
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
116
Dimensions
213 x 137 x 7mm (138g)

Summary

Die jokkie wat met perde kon praat is 'n lekkerlees-verhaal vol humor en interessante karakters, oor die opwindende wereld van die "Sport van Konings", naamlik perdewedrenne. Billy se pa is 'n man wat bekend is vir sy skemas, en wanneer hy 'n resiesperd koop, is dit die begin van 'n splinternuwe avontuur vir hulle almal. Want Mannie die perde-mafioso sal elke skelmstreek uithaal om te verhoed dat Pegasus die Groot Derby wen.

Children and Youth

General Subject
Juvenile Grades 4-6 Ages 9-11
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)