Zip! - Nataniël (Paperback)

Dispatched in 5 to 7 working days
Price
96
RRP
R 260
(-63%)
Normal Price
R 205
(-53%)
Promo
No reviews yet.
Black Friday 2017 Poll: WIN a Sony PlayStation 4 Slim 1TB Console + Gran Turismo Sport - Limited Edition (PS4) Details...

Description

Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid- Afrikaans. Soos in sy jongste blitsverkoper ​150 stories, ​is die verhale in ​Zip! spitsvondig en báie snaaks, en tog ook so wys. In sy eie woorde: “As mense na jou staar, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.” 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels. Nataniël has done it again.

Product Details

Barcode
9780798174244
Department
Books
Released
4 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Nataniël
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
264
Dimensions
137 x 213mm

Classification

General Subject
General Fiction

Inside Flap

Nataniël is op Grahamstad gebore. Hy het skool gegaan aan die Laerskool Riebeeck-Kasteel en Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier. Na skool studeer hy musiek aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy het aanvanklik bekendheid verwerf as kabaretster en verhoogkunstenaar, maar sedert die 1990’s is hy veral gewild as skrywer en koskenner.