Maestro - Marie Heese (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
280
RRP
R 365
(-23%)
No reviews yet.

Description

Heese neem ons op ’n reis deur die beeldhouer Bernini se grootwordjare en as volwassene tot hy in die huwelik tree. Sy beskryf hoe lyk die elkedagse lewe in Rome van die 1600’s, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars, en hoe Gianlorenzo algaande sy stem as beeldhouer vind. Maestro is ’n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie – leesbaar én boeiend. En viering van kunstenaarskap en menswees.

Product Details

Barcode
9780798173919
Department
Books
Released
1 Sep 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marié Heese
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
416
Dimensions
152 x 234mm (1g)

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Historical
BIC Classification 1
Historical fiction

Inside Flap

Marié Heese het bekendheid verwerf met haar roman Die uurwerk kantel in 1976. Jare later verskyn drie Engelse romans, The Double Crown, The Colour of Power, en die opvolg, A Triple-headed Serpent. Vuurklip, die eerste roman in Afrikaans oor die prehistoriese tydperk ter plaatse, verskyn in 2013. Marié woon saam met haar man in Stilbaai.