Tienerharte 4: Hartsnaar - Cecilia Steyn (Paperback)

Dispatched in 25 to 35 working days
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar wil hulle saam na die somerskool in Londen gaan - Sophia vir haar ballet en Noah na die musiekskool. Maar hoe gaan Noah vir Sophia sê hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? Wanneer Sophia alleen Londen toe vertrek, is dit Noah se laaste kans.

Product Details

Barcode
9780798175753
Department
Books
Released
17 Mar 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Cecilia Steyn
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Tienerharte
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
198 x 130mm

Classification

General Subject
Juvenile Grades 10-12 Ages 15+
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Love & Romance
BIC Classification 1
Romance & relationships stories (Children's / Teenage)

Inside Flap

Cecilia Steyn is die ma van twee seuns en woon in Klerksdorp, waar sy as die takadministreerder van HealthPharm werk. Haar eerste boek waag sy onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, en sedertdien het sy verskeie gewilde jeugboeke die lig laat sien, o.a. ​Die meisie op die dak ​en die ​Tienerharte​-reeks.