Drieklawerblaar - Christine Barkhuizen-le Roux (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
231
RRP
R 300
(-23%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

In haar jongste roman, Drieklawerblaar, verweef Christine Barkhuizen-le Roux die verhale van drie eiesoortige hoofkarakters: Kate Jooste, ’n afgetrede en deur skuld gedrewe verpleegster, Tinneke le Grange, gastehuiseienaar en weduwee, wat met haar eie verwyte loop, en haar bitter en koppige buurman, Abel Marais, ’n wildboer in die Klein-Karoo. ’n Man met ’n missie.

Ná haar aftrede gaan soek Kate, met jarelange vrae in haar binneste, na Abel op sy wildplaas: hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland? Wat het alles op hierdie stuk grond afgespeel? Terselfdertyd sien ons Abel se gemoeidheid met sy familiegeskiedenis – sy Hugenote-herkoms lei hom na die Franse platteland, waarna hy hom kom vestig op ’n stuk grond digby sy oupa se plaas van vroeër. En dan is daar Tinneke wat moet vrede maak met haar man se dood en die feit dat sy hom verloor het, lank reeds voor sy sterwe.

Product Details

Barcode
9780798174039
Department
Books
Released
1 Sep 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christine Barkhuizen-Le Roux
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
336
Dimensions
234 x 152mm (234g)

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BIC Classification 1
Thriller / suspense

Inside Flap

Christine Barkhuizen-le Roux is in 1959 in Vryburg gebore. Sy behaal in 2005 ’n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Wes-Kaap. Sy is digter en kortverhaalskrywer en drie van haar boeke het by H&R verskyn: Padmaker (2010), Wat die oog gesien het (2011) en Getuie (2012). Drieklawerblaar is haar derde roman.