Storieman Omnibus 3 (sluit 2 CDs in) (Paperback)

Dispatched in 10 to 15 working days
Price
162
RRP
R 210
(-23%)
(2 user ratings)
1 review received. View
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 wat in 2012 verskyn het, was ongetwyfeld ’n reusesukses. Nou volg ook ’n derde omnibus, met nóg gewilde verhale waarvoor elke Storieman-aanhanger reeds angstig wag! Hierdie omnibus-uitgawe sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. In hierdie uitgawe is Gobbolino, die geliefde heksekat, weer terug! Kom luister ook saam na gunstelinge soos “Die gelukkige prins”, “Die Gobbelrot” en “Die groot, harige bogman” en kom lag lekker vir stories soos “Die groot pasteiwedstryd” en “Eierdrome”. Hier is ook feëverhale soos “Skoonlief en die ondier” en “Aspoestertjie” om weer van nuuts af te betower!

Product Details

Barcode
9780798159821
Department
Books
Released
20 Apr 2013
Supply Source
South Africa

Book

Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
80
Dimensions
280 x 215mm

Fiction

General Subject
Children's Fiction

Customer Reviews

Great to have it on CD

Reviewed by on

Great addition to the Storieman series. Still own the full series of the original tape version and so glad it's available on CD now.