Die Sneeuslaper - Marlene Van Niekerk (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
223
RRP
R 290
(-23%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Hoe ontstaan stories, en waarom? Dít is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, ’n luisteraar, ’n geleentheid, ’n retoriek. In Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt. Dit is die aanvanklike gebrek aan begrip vir ’n vriend of medemens wat aangrypend deur die spreker in elke verhaal onthul word (nie sonder humor nie), en wat uiteindelik ’n loutering teweegbring - in verteller én leser.

Product Details

Barcode
9780798151818
Department
Books
Released
7 Oct 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marlene Van Niekerk
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
197 x 137mm (208g)

Fiction

General Subject
Literature/Classics
BISAC Subject 1
Fiction / Literary
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Dewey Classification
FIC