Agaat - Marlene Van Niekerk (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
303
RRP
R 395
(-23%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Agaat speel af in die periode 1946 tot 1996 en handel oor die lotgevalle van vier mense op ‘n plaas in die distrik van Swellendam. Die verhaal ontvou aan die hand van die verteller, Milla de Wet (née Redelinghuys), waar sy op haar sterfbed probeer sin maak van haar lewe as “oorsprong” van die lotgevalle op 'n familieplaas. Dit is ‘n boek wat die “treurwerk” en die poging tot verledetydsbemagtiging van ‘n hele generasie van landelike Suid-Afrikaners onder woorde wil bring en in die proses ook indringende perspektiewe open sowel oor die verantwoordelikheid en die noodwendige feile van die geheue, as oor die prekêre en twyfelagtige aard van die skryfdaad ten opsigte van ‘n beroerde verlede en ‘n onsekere toekoms in hierdie land. Die leser word deur hierdie teks verlei tot ‘n leesavontuur in die uiterste grensgebiede van intimiteit, liefde, geweld en dood. Hertzogprys vir prosa (2007) Helgaard Steyn-prys (2008) Sunday Times Literary Award (2007) – Vir Engelse vertaling (deur Michiel Heyns) CL Engelbrecht-prys vir letterkunde (2007) M-Net-prys (2005) WA Hofmeyr-prys (2005) Universiteit van Johannesburg-prys (2005)

Product Details

Barcode
9780624055129
Department
Books
Released
15 Aug 2004
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marlene Van Niekerk
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
736
Dimensions
222 x 152mm (1g)

Fiction

General Subject
Literature/Classics
BISAC Subject 1
Fiction / Historical
BIC Classification 1
Historical fiction